Kinders - Gawes uit God se hand!

Kinders - Gawes uit God se hand!

Wednesday, April 7, 2010

Kinders is geskenke van God.
Ons as volwassenes, wat elke dag met kinders werk, het 'n baie groot verantwoordelikheid om hierdie kinders tot eer van God groot te maak.
Gebruik hierdie geleentheid reg!

2 comments:

  1. En die van ons wat nie elke dag met hulle werk nie, is dankbaar vir die rykdom van humor en rou eerlikheid wat hulle tot ons lewens toevoeg as hulle die kans kry.

    ReplyDelete
  2. As jy jou kind grootmaak met Christelike beginsels en waardes, kan jy nie verkeerd gaan nie!

    ReplyDelete